Video: Slim kraai kom vra water

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Milos Pesic het dié slim kraai in Supetar in Kroasië afgeneem. Die kraai was dors en het kom water vra.

Toe die mense uiteindelik besef wat die kraai probeer kommunikeer, bied hulle vir hom water in die proppie aan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.