Video: Slimste hond help huis skoonmaak

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Jesse, ʼn Jack Russell is moontlik een van die slimste honde. Heather, sy eienaar, het hom geleer om allerhande huishoudelike take te verrig.

Die video is reeds meer as 15 miljoen keer op YouTube gekyk.
Klik hier om Jesse se avonture op Facebook te volg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.