Video: Slimtoestelle vertel ʼn storie

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

ʼn Musiekgroep van Oekraïne het ʼn klomp slimtoestelle soos iPhone’s gebruik vir die musiekvideo van hulle nuwe liedjie.

Die video is vir Brunettes Shoot Blondes se liedjie se Knock Knock.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.