Video: Sny ‘n tou sonder ‘n mes of skêr!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Al ooit gewonder hoe om ‘n tou te sny as jy nie ‘n mes of skêr byderhand het nie? Veral as dit dalk ‘n noodgeval is!

Die gebruiker DaveHax, wat altyd die handigste videowenke op YouTube laai, wys vir jou in dié video wat om te doen!

Sluit gerus by DaveHax se kanaal op YouTube aan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

susan botha ·

Wil ook graag leer vn di tou,baie interresant om te weet.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.