Video: Só bars ‘n groot ballon

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die Slow Mo Guys het ‘n groot 1.8 meter ballon in die hande gekry en probeer in dié video om die ballon te bars.

Dit is egter moeiliker as wat hulle gedink het om só groot ballon te bars! Die video is met ‘n hoëspoed-kamera teen 2 500 raampies per sekonde en teen 10 000 raampies per sekonde verfilm.

Die video is reeds meer as 56 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.