Video: Só bars ‘n seepbel

Al ooit gewonder hoe ‘n seepbel bars? Die immergewilde Slow Mo Guys het ‘n video op YouTube gelaai wat jou presies wys wat gebeur.

In die stadigste video wat hulle nog ooit gedoen het kan jy nou in 18 000 raampies per sekonde sien wat met ‘n seepbel gebeur sodra hy bars. ‘n Phantom v1610-kamera is gebruik.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.