‘n Pynappel is ‘n eienaardige vrug en soms gaan ‘n groot deel van die vrug verlore as mens dit nie korrek skil nie.
Die gebruiker DaveHax se YouTube video’s is baie gewild waarin hy maklike wenke verskaf, en in dié video gee hy ‘n baie eenvoudige manier hoe om ‘n pynappel te skil en te bedien.