Video: Só borsel mens tande in die buitenste ruim

Hoe borsel jy jou tande in ʼn plek waar daar nie swaartekrag is nie?

Chris Hadfield, Kanadese ruimtevaarder en kommandeur van sending 35 demonstreer in dié video hoe ruimtevaarders hul tande in die ruimte borsel.

Indien jy meer wil uitvind oor higiëne in die ruimte, klik hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.