Video: Só groet pa sy dogtertjie as hy tuis kom

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

‘n Video van ‘n pa wat saam met sy dogtertjie dans nadat hy van die werk af tuis gekom het, word wyd op sosiale media versprei.

Die video is deur Chessi Griffith-Price op Facebook gelaai. “Dit is wat gebeur as pappa na werk by die huis kom. Dis hoekom ek so lief is vir hom,” skryf sy by die video.

Die video is al meer as 211 000 keer op Facebook gedeel en is later ook op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

iris ·

Dit is wonderlik om nog sulke positiewe dinge te kan sien, na al die negatiwieteit teen ons jeug! Baie dankie!! Ons het dit almal nodig!!

Leeutjie ·

Hierdie is iets wat baie pa’s moet na kyk. Dit is ‘n goeie voorbeeld van pa-wees. Die lewe het te ernstig geword en daar is nie meer tyd vir lag en humor nie. Dans en sing die lewe deur, dis gesond vir die gees!

Annamarie Trollip ·

KOSBAAR VERBY. DANKIE PAPPA !! DIT IS SULKE MOOI MEMORIES VIR HAAR.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.