Video: Só het jy nog nooit die wêreldkaart gesien nie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die grootte van ‘n kontinent of land is nie altyd duidelik op ‘n wêreldkaart nie en soms dink ons ‘n plek is dalk groter of kleiner as wat dit werklik is.

BuzzFeed het hierdie video op YouTube gelaai om dinge bietjie in perspektief te plaas.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.