Video: Só keer ouma verveling

‘n Video van ‘n man en vrou wat rustig op ‘n plattelandse pad ry en ‘n mede-padgebruiker dan skrik op die lyf jaag, geniet al ‘n paar jaar lank gewildheid op YouTube.

Alhoewel daar nie veel inligting oor die video beskikbaar is nie, is dit al gereeld vir padveiligheid- en anti-vervelingsadvertensies gebruik.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.