Video: Só klink voëls op ‘n draad – in musieknote

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Jarbas Agnelli, ʼn multimediakunstenaar van Brasilië, het een oggend ʼn swerm voëls op ʼn draad sien sit en gewonder hoe die musiek sou klink as dit verwerk word.

Agnelli het ʼn foto van die voëls geneem en hul presiese posisie getransponeer na musiek.

Die video het uiteindelik die YouTube Play-toekenning ontvang by die Guggenheim-fees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.