Video: Só kry jy dáái Kersgeskenk

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

As ʼn paar kouse of ʼn nuwe woltrui dalk nie jou idee van die perfekte Kersgeskenk is nie, wys Suzelle DIY jou hoe om te kry wat jy regtig wil hê.

Suzelle DIY, se “doen dit self”-video’s is baie gewild op YouTube. Klik hier om meer oor dié lawwe vrou van Somerset-Wes in die Wes-Kaap te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.