Video: Só kry jy fênsie hare

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Suzelle DIY, wat gereeld allerhande wenke op YouTube laai, wys vir jou in dié lawwe video hoe om jou hare ook vas te bind soos haar eie.

Suzelle DIY se “doen dit self”-video’s is baie gewild op YouTube. Klik hier om by haar kanaal aan te sluit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.