Video: Só laai jy ‘n laaigraaf op ‘n vragmotor

‘n Knap laaigraafbestuurder manipuleer die masjien om homself in ‘n paar bewegings bo-op ‘n vragmotor te tel en weer af te klim.

Die oorsprong van die video is nie bekend nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae