Video: Só laat jy babahondjies slaap

Die video volg onderaan die berig. ‘n Groep oulike babahondjies maak reg vir slapenstyd en sodra hulle die strelende klanke van The Spaniels se “Goodnight Sweetheart Goodnight” hoor, val hulle byna dadelik aan die slaap.

Die video is reeds in 2008 op YouTube gelaai, maar is reeds meer as 8 miljoen keer gekyk.
http://youtu.be/jCnAjel02lM

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.