Video: Só lyk Kaapstad tydens en ná beurtkrag

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die gebruiker Eric Nathan het ‘n video op YouTube gelaai waar mens baie duidelik kan sien wanneer Eskom ná beurtkrag weer die ligte in Kaapstad aanskakel.

Eric is ‘n vryskutfotograaf in Kaapstad. Klik hier om sy webwerf te besoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Peet Schabort ·

Dankie Eric.
Wonder wat sê Van Donk daarvan terwyl hy sy pyp stook?

Jean ·

Wat n grap Suid afrika het geword..hoeveel maak die abc en sy comrades hier uit terwyl donker Suid Afrika die grap van AFrika geword het…Ander lande sou laaaaaankal ander kragstasies gebou het en selfs belegers met ope arms ontvang het maar of hul wil nie hier bele nie want hier wil almal ALS vornuut he of iemand maak geld uit die monopolie en soek nie kompetisie nie…???..eischhh..

ChristainNamibia ·

dit is so hart seer om te sien hoe Suid Afrika afterbirth gegaan het. Van ‘n land wat eens op geoliede wiele gehardloop het tot ‘n stukkende sukkelende land met ‘n rasistiese korrupte regering wat niks omgee nie.

Peet Schabort ·

Jy is so reg ChristainNamibia. Vanaand op TV wys hulle hoe die rou riool by Standerton in die Vaalrivier vloei om uiteindelik in die Vaaldam te land waaruit ons drinkwater ook kom. Ek is getuie dat dit ook gebeur (het) by Evander en Secunda.
Hoe kan jy ‘n land suksesvol bestuur as jy nie eers ‘n rioolaanleg kan bedryf? Dan die vermetelheid om ons te maan om mooi te werk met water.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.