Video: Só maak jy iemand met ‘n hond en ‘n laserwyser wakker

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

‘n Vrou het haar hond en ‘n laserwyser ingespan om haar man wakker te maak.

Die video maak opslae op sosiale media en is reeds meer as 2.3 miljoen keer op YouTube gekyk.

http://youtu.be/lVZ1-Spipf4

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.