Video: Só maak jy maklik jou eie lepel

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hier is ‘n handige wenk as jy ooit iewers sonder eetgerei sit, maar darem ‘n skêr en ‘n leë koeldrankbotteltjie by jou het. Die oulike lepeltjie is ook handig vir ‘n piekniek of selfs wanneer jy gaan kamp.

Die gebruiker DaveHax laai gereeld handige wenke op YouTube. Klik hier om sy kanaal te volg en te sien watter ander handige wenke hy aanbied.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.