[Video] Só maak jy ʼn Kersklapper

Suzelle

Foto: Skermskoot uit die video

Kersvader en een van sy rendiere het by Suzelle DIY gaan kuier. Dié twee wys jou hoe om oulike klappers te maak vir die feestyd. Die klappers is vol klein geskenkies wat goed sal pas by ʼn lekker Kersete.

Lees alle vorige berigte oor Suzelle DIY op Maroela. Sluit by haar YouTube-kanaal aan. Besoek haar Facebook-blad.

Klik hier om haar aanlynwinkel te besoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.