Video: Só ontbind vrugte en groente

Al ooit gewonder hoe dit lyk wanneer vrugte en groente begin ontbind totdat dit weer nuwe plante spruit?

Die gebruiker webiocosm het oor ‘n periode van 74 dae ‘n foto elke 40 minute geneem. Die video speel dié reeks foto’s teen 30 raampies per sekonde terug.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Corrie van Rooyen ·

Ek wil vandag nie kommentaar lewer nie ek dink julle doen wonders.
Ek wil so graag he die land moet die aanwas van die bevolking aanspreek.
Ek het jare saam met net swartmense gewerk diep in Soweto Soshanguwe, Natalspruit, en ander plekke reg oor Gauteng. Ek het gesien wat daar gebeur, Die regering betaal die vroue om aantewas en hulle op hulle beurt gee die babas vir die oumas, 90% van swart vroue trou nie juis agv die onderhoud en baie werk ook nog. Wat verder gebeur, die vroue het meer as een ID so hulle werk op die een en kry onderhoud op die ander. Die een kry n baba in die kliniek en die volgende dag bring n ander vrou die selfde pasgeborene in om n geboorte sertifikaat te kry want sy het tius gekraam,
Die minderheid van hiedie vrou sal die geld vir die kinders gebruik maar die meerderheid gebruik dit vir dwelms en drank en die mans gebruik die geld. Feed a child moet dan hierdie kinders voed, En hierdie kinders word weer straat kinders en die hele proses herhaal hom self. Nou is die hele Afrika ook al hier om hulle kinders hier te kry en die manlike instroomers pleeg plaas moorde en ander moorde.
Waar in die wereld kan jy net n land binne kom en plak en niemand vra jou paspoort of ID nie.
Mense, dinge het reeds te ver gevorder en ons gaan dit nie weer herstel nie. Mits WET en order en die dood straf weer terug kom nie. Kyk na die res van Afrika ons is vinnig om die selfde te word.
STOP AANTEEL! WIT , SWART, KLEURLING EN INDIERS.
Wanneer laas was julle in die Cape flats en gesien hoe dit daar aangaan, kinders by die dosyne en drugs die voorland en moord en dood, ek kan nie sien dat een van daardie mense sal uitstyg nie.
STOP die bose kringloop dit is al genade. Een kind en as jou salaris dit toe laat 2. Steriliseer almal.
Jammer ek is al lank in die land en het self op n plaas groot geword en het die land en die wereld gesien om n duidelike prentjie tevorm van die vernietiging van n mooi land

Paul Joubert ·

Corrie, dit strook nie met data wat oor die aanwaskoers van die bevolking ingesamel word (beide deur die regering en onafhanklik) wat toon dat die aanwaskoers en fertiliteitskoers (aantal babas per vrou) in Suid-Afrika onder alle bevolkingsgroepe besig is om te daal.
Volgens die literatuurstudie in ‘n RGN-verslag uit 2007 was die fertiliteitskoers in Suid-Afrika 6 tot 7 kinders per vrou in die 1950s, 4 tot 5 kinders per vrou in die 1980s en sowat 3,3 in die 1990s.

Verskillende meer onlangse studies gee wisselende syfers, maar val in ‘n band van ongeveer 2,6 kinders per vrou tot sowat 2,3 kinders per vrou.

Daar was nie eers in die 1950s letterlik kinders by dosyne nie – toe was dit halfdosyne. Nou is dit nie eers ‘n kwartdosyn nie.

Daar is natuurlik wel bedrog met die “social grants”-stelsel, soos enige stelsel waar geld of goed gratis weggegee word. Dit is egter nie van ‘n stygende of uitermatig hoër geboortekoers afkomstig nie – daaroor kan u rustig wees.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.