Video: Só ontplof ‘n waatlemoen!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die Slow Mo Guys het ‘n kragtige klapper gebruik om ‘n waatlemoen te laat ontplof.

Die video is teen 2 500 raampies per sekonde afgeneem.

Die video is reeds meer as 4 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.