[Video] Só raak jy fiks

Foto: Skermskoot uit die video

Foto: Skermskoot uit die video

Aanhangers van Suzelle DIY sal bly wees om te hoor dat sy vandeesweek nog ʼn video geplaas het.

Suzelle wys jou hoe om jou lyf reg te kry vir die komende somer. 

Lees alle vorige berigte oor Suzelle DIY op Maroela. Sluit by haar YouTube-kanaal aan. Besoek haar Facebook-blad.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.