Dis heerlik om ʼn bos blomme te ontvang, maar soms is dit moeilik om die bos net so mooi in ʼn glasvaas te plaas indien die bek van die vaas te wyd is.
DaveHax verduidelik vir jou in dié video wat jy moet doen om telkens die perfekte ruiker te rangskik. Net betyds vir Valentynsdag!