[Video] Só ruim jy maklik op

suzelle diy clutterSuzelle DIY bied gereeld handige wenke en in hierdie video gee sy jou ʼn paar idees hoe om van oortollige eiendom in jou huis ontslae te raak as jy bietjie wil opruim.

Suzelle verkoop ʼn paar items wat sy uitgooi en jy kan dit op Gumtree aanskaf! Die wins uit die verkope van dié items gaan aan ʼn liefdadigheid genaamd Rock Girls.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.