Video: Só sien kinders dronk ouers

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Fragile Childhood, ʼn organisasie in Finland wat hom toespits op ouers wat alkohol misbruik, het ʼn advertensie gemaak om te probeer wys hoe kinders hulle ouers sien wanneer hulle onder die invloed van alkohol is.

Die advertensie getiteld “Monsters” wys dat kinders hulle ouers as monsters, zombies en kriminele sien wanneer hulle onder die invloed van alkohol is. Die video is reeds meer as 3,2 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Colleen Woest ·

Parents will never admit they have a problem, the innocent children always suffer. If you can’t behave and look after your children don’t have them.

ME dU TOIT ·

Baie Leersaam en vandag se koerante is net politiek Maar ons wil weet wat in ons land aangaan tans en elke min van die dag.tx

Charlene ·

Ons groot mense sien ander “grootmense” wat dronk is as iriteerend en onbeskof – maar vir kiddies is hulle scary! Wens net meer ouers wil kyk en sien wat hulle aan hulle kinders doen!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.