Video: Só slaap baba binne 60 sekondes

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Ouers met babas, wat nie wil slaap nie, sal dalk die inligting in hierdie video baie waardeer.

Nathan Dailo het ʼn video op YouTube gelaai waar hy en sy vrou hul drie maande oue baba, Seth, binne 42 sekondes laat slaap. Hulle het slegs ʼn sneesdoekie ʼn paar keer oor sy gesig getrek. “Ons het nie chloroform gebruik nie,” skerts Dailo.

Die video is binne drie weke reeds meer as 4.5 miljoen keer gekyk.

Laat weet ons gerus of hierdie metode vir jou baba werk!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.