Video: Só sny jy ʼn waatlemoen in 20 sekondes

Matt Jones (28), ʼn winkeleienaar van Florida in Amerika, kan ʼn waatlemoen in minder as 30 sekondes heeltemal opsny.

Meer as 3.7 miljoen kykers het al dié video gesien waar Jones ʼn waatlemoen binne 21 sekondes opsny. “Kyk presies waar jy wil hê die mes moet sny,” is Jones se wenk om só vinnig te sny. “Dis soos resiesmotors. As jy só vinnig ry, kyk jy waar die motor moet ry.”

Waarskuwing: Moet dit nie by die huis probeer nie, en gebruik altyd veiligheidstoerusting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.