Daar is min dinge so lekker in die somer soos ‘n heerlike, sappige en stroopsoet waatlemoen. Die YouTube-gebruiker DaveHax wys in dié video ‘n baie eenvoudige manier om ‘n waatlemoen te sny.
Die video is binne een maand meer as 3 miljoen keer op YouTube gekyk.