Verbeel jou jy werk by die universiteit se biblioteek. ʼn Vrag van 1 280 boeke word die middag afgelaai. Dit is alles in ʼn enkele lyn, maar hulle is deurmekaar en die outomatiese alfabetiseringstelsel is buite werking. Hoe sal jy te werk gaan?
Chand John wys jou presies hoe om iets vinnig te sorteer, en werp ook lig oor hoe algoritmes werk wat bibliotekarisse en selfs soekenjins help om vinnig inligting te sorteer.
Interessant! :)
Dis baie interessant, Dankie Maroela Media vir die deel! :-)