Dis gewoonlik ‘n petalje as jou strykyster nie wil werk nie, of as jy iewers dalk sonder ‘n strykyster gestrand sit.
Die gebruiker Suzelle DIY, wat gereeld handige wenke op haar YouTube-kanaal laai, bied in hierdie video vir jou die oplossing! (WAARSKUWING: Suzelle gebruik van 01:12 ‘n kragwoord indien jy die video voor dan wil stop.)
oooh ek lag lekker!Ek geniet vir Suzelle VREESLIK baie :)
Hi sy gebruik di krag woord presies op 1.10 lol maar ja dis goed
Ek het Suzelle vandag vir die eerste keer ontdek!
sy is uitsteekend en my dag is sommer nou baie beter.
Dankie Suzelle ons het baie meer nodig van jou stoffasie