Video: Só verf jy maklik jou huis

Gav en Dan, die SlowMo Guys, steek klappertjies in naellakbotteltjies om dit teen 15 000 raampies per sekonde af te neem wanneer dit ontplof.

Dit is inderdaad ʼn interessante manier om jou huis te verf!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.