Video: Só vou jy ‘n hemp binne 2 sekondes

Die video volg onderaan die berig. Leer in dié opvoedkundige video hoe om ‘n kortmouhemp binne twee sekondes op te vou.

Die metode werk glo op alle kortmou T-hemde en knoophemde.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.