Video: Só wen jy iemand se hart vir Valentynsdag

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Suzelle DIY, wat gereeld allerhande nuttige selfdoenwenke op YouTube laai, wys vir jou in dié video hoe om iemand se hart hierdie Valentynsdag te wen.

Suzelle DIY se “doen dit self”-video’s is baie gewild op YouTube.

Klik hier om na vir vorige video’s van Suzelle te kyk.

WAARSKUWING: Suzelle gebruik kru taal in die video en ons raai jou af om die video te kyk indien gekruide taal jou ontstel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.