Ons almal ken kringetjies en kruisies, ʼn speletjie wat sommer maklik op die lang pad in die motor gespeel kan word, of wat selfs maklik op die strand met ʼn stokkie gespeel kan word.
DaveHax verduidelik in dié video ʼn paar strategieë om seker te maak dat jy elke keer wen.