Video: Soms moet jou beste vriend ʼn beter besluit maak

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Budweiser, ʼn Amerikaanse bier, se nuwe advertensie is veral gewild onder diereliefhebbers wat verstaan dat ʼn hond die mens se beste vriend is.

Maar beste vriende moet soms besluite maak wat jou hele lewe kan beïnvloed.

Die video is Vrydag op YouTube gelaai en is reeds meer as 6 miljoen keer gekyk.

http://youtu.be/eubWYPhcEEo

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.