Maak ʼn noodspaarsleutel uit die deksel van ʼn houertjie blikkieskos!
DaveHax verduidelik jou in hierdie video hoe om eers ʼn patroon uit te sny en dan jou eie noodspaarsleutel te maak om ʼn slot oop te sluit.
Gebruik verkieslik handskoene en ʼn tang om seker te maak dat jy nie jouself sny nie.
Kinders moenie hierdie sonder volwasse toesig aanpak nie.
Interessant!