Video: Spesiale feesmaal vir troeteldiere

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

FreshPet, ʼn Amerikaanse troeteldierkos-maatskappy, het besluit die beste manier om die feesseisoen te vier, is om ʼn Kersete vir ʼn groep honde en ‘n kat te hou.

Die advertensie wys hoe een kat en 13 honde van ʼn dierereddingsentrum by ʼn tafel sit en met behulp van menshande weglê aan ʼn feesmaal.

Die advertensie is al nagenoeg twee miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.