Wat presies gebeur met ‘n mieliepit wanneer dit in olie braai?
Die “Slow Mo Guys” wys in dié video hoe springmielies “spring”. Die video is met ‘n Phantom Flex hoëspoed-kamera teen 2 500 raampies per sekonde en teen 10 000 raampies per sekonde verfilm.