Video: Sproeier in die ysige koue

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Gesin in Winnipeg in Manitoba, Kanada het een oggend hul sproeier aan die warmwatertenk gekoppel toe dit ongeveer -34°C buite was.

Die uitslag is verstommend – iets wat ons moontlik nie hier in Suid-Afrika sal regkry nie!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.