Video: Standbeeld wil nie saamspeel nie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die oulike hond in hierdie video bly vasbeslote om die metaalman op die bankie te oorreed om ʼn stok vir hom te gooi.

Die video is reeds meer as 5 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae