Video: ‘Stom monnike’ sing Händel se Halleluja-koor

Skermgreep uit die video

Só het jy nog nooit Händel se Halleluja-koor uit “Die Messias” gehoor nie!

ʼn Groep hoërskoolleerlinge aan die South Kitsap High school van Port Orchard in Washington in die VSA het 10 jaar gelede gewonder hoe monnike, wat ʼn eed van stilswye afgelê het, ʼn Kersfeeskonsert sou uitvoer.

Die video van dié groep hoërskoolleerlinge was ʼn internetsensasie en dit is al miljoene keer op YouTube gekyk. Die video doen nou weer die ronde op sosiale media – en al is dit “ou nuus”, is dit die moeite werd om weer daarna te kyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.