Video: Stuur maklik rookseine

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hier is nou ‘n oulike projek wat jy saam met ‘n kind kan aanpak: stuur maklik rookseine!

Die gebruiker DaveHax verduidelik in hierdie video vir jou hoe om dit te doen: al wat jy benodig is ‘n 500 ml-plastiekkoeldrankbotteltjie, ‘n ballon, ‘n skêr en ‘n wierookstokkie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.