Video: Suid-Afrikaners proe Amerikaanse happies

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Amerikaners het eers in ‘n video Suid-Afrikaners laat weet wat hulle van ons lekkernye dink, en nou het Suid-Afrika ‘n paar Amerikaanse happies getoets.

Expresso SABC het ‘n paar Suid-Afrikaners gevra om hul eerlike mening oor dié volksvreemde lekkernye te gee – met komiese gevolge.

Klik hier om die oorspronklike video te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Amadna Brand ·

Ons woon reed 20 jaar hier in die VSA en die kos hier is absolute van die swakste gehalte en smaak – restuarant disse is van die smaakelooste te wereld! Die vrouens kan feitlik gald nie kook of bak nie! Amerikaners het geen idee wat lekker en gesonde kos is nie.

Anita ·

Hulle het Frankies Rootbeer gedrink wat in Suid Afrika produseer word.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.