Video: Suurlemoene vir die eerste keer

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

April Maciborka en David Wile het ʼn video saamgestel van babas wat vir die eerste keer suurlemoene proe.

Die video word in stadige aksie vertoon om elke gesigsuitdrukking van die kinders vas te vang.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.