As die hitte net te veel raak vir jou, kyk Suzelle DIY se jongste video oor hoe om jou eie lugverkoeler te maak. Dis ʼn goedkoop en kreatiewe manier om die hitte uit te hou en jy kan dié verkoeler oral saam jou vat. ʼn Koue drankie sal ook goed werk saam jou nuwe verkoeler.
Lees alle vorige berigte oor Suzelle DIY op Maroela. Sluit by haar YouTube-kanaal aan. Besoek haarFacebook-blad.
Snaaks is sy ook nie meer nie.