Video: Swartmambas sê mekaar die stryd aan

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

ʼn Video van ʼn “verstommende en uiters seldsame” geveg tussen twee swartmambas is in die Krugerwildtuin opgeneem.

Die video is deur die gebruiker Kruger Sightings op YouTube gelaai en is reeds meer as 180 000 keer gekyk. Die video is naby Mopani in die sentrale deel van die Krugerwildtuin geneem.

http://youtu.be/cx_k8nqrD_g

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

LOU VAN DER MERWE ·

VIR MY LYK DIT NA PARING. EK KON NIE EENMAAL SIEN DAT HULLE MEKAAR GEBYT HET NIE

Theresa ·

Ha ha – Dit lyk vir my ook meer na ‘n paringsdans as ‘n ek-gaan-jou-%$##@&^ dans.
Alle diere bly maar fasinerend. Hoop hulle “oorleef” die aanval van die onnosele mensdom.

Leeutjie ·

Ja nee kyk. Lyk soos ‘n lang koeksister. Lyk of die twee dans!

Bulletjie NC ·

Volgens wat ek al gehoor het van slange, spesifiek mambas is dat hulle nooit mekaar byt wanneer hulle baklei nie, rede hulle is imuun teen mekaar se byt (gif). Wat ek wel al gehoor het is dat hulle probeer mekaar platdruk en dan as wenner uit die stryd tree.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.