Terwyl talle Amerikaners hul vensters en deure dig gesluit het om gereed te maak vir die superstorm, het sweefplankry-atlete aanhou oefen.
Die atlete het naby Martha’s Vineyard in Massachusetts geoefen en die beeldmateriaal is deur CNN.com op YouTube gelaai. Klik hier om foto’s van Orkaan Sandy se verwoesting te sien.