Video: Sweefplankryers durf Orkaan Sandy aan

Sweefplankryer Keith Harris by die noordstrand in Waukegan, Illinois Foto: news-sun

Terwyl talle Amerikaners hul vensters en deure dig gesluit het om gereed te maak vir die superstorm, het sweefplankry-atlete aanhou oefen.

Die atlete het naby Martha’s Vineyard in Massachusetts geoefen en die beeldmateriaal is deur CNN.com op YouTube gelaai. Klik hier om foto’s van Orkaan Sandy se verwoesting te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.