Video: Sy het nou genoeg gehad

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Wat staan jou te doen as jy in ‘n wagkamer sit en wag en iemand lag heeltyd kliphard op hulle foon?

Die video word wyd op sosiale media versprei en beloof om ‘n glimlag op jou gesig te sit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Chris ·

Dit is ‘n videogreep uit die Nederlandse reeks “Toren C” (Toring C), wat ook op BVN (DStv 431) uitgesaai word.

Ek dink dit is een van die grappigste komedie-reekse…. :)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.